Rooi Rose ‘Bonné de Bod op die Bloedspoor’
Bonné de Bod, het vir haar ’n reuse-taak gekies: kampvegter vir renosters. En vir dié taak mag jy nie ’n bang haar op jou kop hê nie, het sy op haar omswerwinge agtergekom … Deur Ilse Salzwedel, Februarie 2016.
Foto’s © Susan Scott vir ‘STROOP’
